WORD DEEL VAN DIE
ORANIA WOLKStaat

ORANET DATA 

 

ONBEPERKTE  BREEBAND HUIS PAKETTE

*Voorwaardes geld*
3 Meg af - R450

5 Meg af – R650
8 Meg af  - R750 
10 Meg af  - R950

15 Meg af - R1250 

20 Meg af - R1600

Vaste data pakkette is onderhandelbaar

__*******___

BREEBAND BESIGHEID PAKKET – BEPERKTE AANTAL 

Besighede is kardinaal noodsaaklik vir die voortbestaan van Orania en omgewing om groei. Oranet bied daarom  gedurende werksure groter bandwydte (spoed) .

BESIGHEID PAKKET

Besigheid pakkette werksure 07:00 - 17:00 met ‘n verminderde bandwydte na werksure, naweke en gedurende vakansie dae. Internet mag nie gedeel word deur besighede

R650 - 5 Meg intree paket
R850 – 10 Meg  en 5 Meg na ure
R 1000 -15 meg na ure
Installasie koste: Kwotasie benodig – Vanaf R850

Die spoed  kan self verder verhoog word, indien die gebruik redelik en billik is. Die diens is egter net moontlik waar Oranet infrastruktuur is. Pryse word jaarliks hersien en kliënte wat langer as 12 maande kry nog groter spoed op hul bestaande pryse

Tuis skool

Die opvoeding van ons Orania kinders is net so kardinaal  tot die voortbestaan vir Orania en die omgewing om die streek te laai groei. Oranet bied derhalwe gedurende skoolure  gratis internet tot n maksimum van 5 Tuisskool gesinne.

(Net skoolure) Geen internet na ure. (Tans is daar net 5 pakkette beskikbaar) van 3 meg – Gratis

installasie koste:  Moet deur u self gedoen word. Hardeware sal verskaf word. Ons sal bystand verleen waar nodig.  Aansoeke moet gerig word aan tuisskool@oranet.co.za. Toerusting word deur Oranet verskaf.

Kostes word jaarliks hersien.

* Bandwydte spoed tot en met, gekoppel aan billike  gebruik profiel.
* Geen data deling met bure of herverkoop.
* Spoedtoets word slegs aanvaar as gedoen by die Internet node (router) via netwerk kabel en met geen aktiewe gebruikers. Geen wifi spoedtoets word aanvaar nie. 
* Verskuiwing of verhuising word geag as nuwe installasie.
* Gebruik punt per vaste adres.

* Onderhewig aan inspeksie en kwotasie

INSTALLASIE

Onderworpe aan kwotasie vooraf.

 

UITROEP FOOI EN ONDERSTEUNINGS TYE


Kontrakteursfooi Uitroep, soos beskikbaar - R350 weekliks / Naweek op beskikbaarheid R450 per uur. 
(Nie Saterdae (tensy gereël) of Sondae nie).

 

Whatsapp jou probleem. Moet nie skakel nie. Jy sal geen reaksie kry op Sondae.