Tuisblad

 

 

ORANIAFORUM

Besoekpunte

Produkte

Sluit aan

 

Persoonlike Profiel

Silwer vir Volkskool 

 

 

 

Volkskool Orania leerlinge het onlangs ‘n silwermedalje verower tydens ESCOM se jaarlikse "Jong Wetenskaplikes" Ekspo in Kimberley. Hulle navorsingsprojek oor energiebesparende boumetodes het wyd aandag getrek. Al die groot skole in die Noord-Kaap het aan die kompetisie deelgeneem en vir Volkskool om in hierdie geselskap’n silwer medalje te verower, is geen geringe prestasie nie.

 

‘n Volkskoolinskrywing is gekeur vir die Nasionale Afrikaans Ekspo in September in Pretoria. Dis 'n kompetisie met 'n baie hoë standaard en topskole van die land neem hieraan deel. Geluk aan Esmari Potgieter met hierdie uitstekende prestasie!

 

CVO Skool presteer by BCVO se Winterspele

Sien volledige berig op CVO Skool blad

 

 

Indien jy fotos het van gebeure op ons dorp  kan jy dit gerus aan ons stuur vir plasing op Oranet by admin@oranet.co.za.

Oranet Aantekenblad

 

 

 

Oranet Nuus

Nuwe Voëllewe Blad

Wetenskapfees voorstelle

AfrikanerVolkswag voorstelle

Orania Telefoonlys beskikbaar op Oranet. Kyk ook op ORANIA FORUM vir 'n skakel.

Ons wil graag 'n voëlkyk en spinnekop identifisering blad begin. Stuur asb vir ons al die fotos wat u beskikbaar het oor Orania se voëls en spinnekoppe by admin@oranet.co.za

Oranet is Orania se eie koordlose internet diensverskaffer. Sluit asb aan om dit vir almal bekostigbaar te maak. 

 

 

 

 

 

Oranet Besighede

3D Arch views

Afsaal Eiendomme

Elim Arbeidskrag

EMS Technik

Karoo Pekans

Orania Beweging

Orania Eiendomme

OraOk

Orania Dorpskantoor

Radio Orania

Roelien de Klerk Juwele

Webwerf  huisvesting beskikbaar van so min as R50 per maand. Domein registrasie kos slegs R250-00 vir .co.za en R350-00 vir .com. Kyk na Produkte blad vir volledige inligting.