Tuisblad
ORANIAFORUM
Besoekpunte
Produkte
   
 

Produkte hieronder sal binnekort opgedateer word

Adobe Reader

CutePDF Creator

Avg antivirus sagteware

Skype

Winzip

Twitter

 

Sluit aan by Oranet

Oranet internet pakkette is daarop gemik om elke intekenaar se besondere behoefte in ag te neem. Oranet bied Internet en Intranet toegang dmv koordlose kommunikasie. Betaal 'n vaste subskripsie per maand en daarna addisioneel slegs soos en wanneer jy dit benodig. Een e-pos adres per intekenaar is gratis. Webwerfhuisvesting sluit meer epos adresse in.

Lees asb die kontrakvorm

Webwerf  huisvesting beskikbaar van so min as R50 per maand. Domein registrasie kos slegs R250-00 vir .co.za en R350-00 vir .com. Webwerf ontwerp word teen 'n bekostigbare tarief aangebied.

ADDISIONELE ORANET VONKPOS ADRESSE

Addisionele vonkpos adresse is  by ORANET beskikbaar. Kies jou eie naam, byvoorbeeld johan@oranet.co.za of breker@oranet.co.za

 

     
   
 
PAKKET KAPASITEIT MAANDELIKS ADDISIONEEL

INTERNET 100

100 Megagrepe

R100-00 (R1/Meg)

R1/Meg

INTERNET 200

200 Megagrepe

R150-00 (R0.75/Meg)

R0.75/Meg

INTERNET 400

400 Megagrepe

R250-00 (R0.60/Meg)

R0.60/Meg

INTERNET 1000

1000 Megagrepe

R500-00 (R0.60/Meg)

R0.50/Meg

INTERNET 2000

2000 Megagrepe

R900-00 (R0.45/Meg)

R0.45Meg

INTERNET 3000

3000 Megagrepe

R1200-00 (R0.40/Meg)

R0.40Meg

INTERNET 4000

4000 Megagrepe

R1500-00 (R0.37/Meg)

R0.37Meg

   
 

DOMEIN / WEBWERWE

   
 
DOMEIN 50:
Skep vir jou gesin ‘n eiesoortige ruimte op die internet (domein) met vonkpos adresse.
Byvoorbeeld, jou naam en van is: “Johan van der Walt”. Ons skep dan ‘n domein “vanderwalt.co.za” en ‘n vonkpos adres van johan@vanderwalt.co.za. Jy kan dan ook vir elkeen in die gesin sy eie vonkpos adres skep. Byvoorbeeld elsa@vanderwalt.co.za . Maksimum 3 vonkpos adresse. Vir meer as 3 vonkpos adresse, sal die koste vir elke ekstra vonkpos adres R10.00 wees. Webspasie grootte is 50 Megagrepe.

R 50-00

 

DOMEIN 100:
Skep vir jou besigheid ‘n eiesoortige domein met vonkpos adresse.
Byvoorbeeld, Jou besigheid se naam is “ Klein Proteas”. Ons skep ‘n domein “kleinproteas.co.za” en ‘n vonkpos adres van navraag@kleinproteas.co.za. Jy kan ook vir elkeen in die besigheid sy eie vonkpos adres skep, byvoorbeeld edith@kleinproteas.co.za . Maksimum van 3 vonkpos adresse. Vir meer as 3 vonkpos adresse, sal die koste vir elke ekstra vonkpos adres R10.00 wees. Webspasie grootte is 100 Megagrepe.

R 100-00

 

DOMEIN 200: Drie (3) vonkpos adresse. 200 Meg webspasie.

R 200-00

DOMEIN 300: Vyf (5) vonkpos adresse. 300 Meg webspasie.

R 250-00

DOMEIN 500: Vyf (5) vonkpos adresse. 500 Meg webspasie.

R 350-00

   
       
 

Somer Nov 2010 Webwerf deur FleurdeLis