Visie

Deur ons positiewe lewering van arbeid , die voortbestaan van die Afrikaner volk te verseker, en daardeur die vertroue in die gemeenskap te behou.

 
         
   

 

Hierdie is 'n gesamentlike poging van Oranet en Elim Arbeidskrag om aan die gemeenskap van Orania 'n diens te lewer. Indien u 'n werknemer benodig, sal u asb so gaaf wees om Elim betyds in kennis te stel. Alhoewl Elim geen waarborge kan gee dat u versoek uitgevoer kan word sal ons, ons bes doen om dit volgens u versoek te beplan. Voltooi asb die onderstaande vorm en kliek dan op VERSEND. Die stelsel sal outomaties u versoek aan die bestuurder van Elim Arbeidskrag stuur. Lees meer oor Elim Arbeidskrag.

U naam en van :

Perseel waar werknemer/s werksaam gaan wees :
Tipe werk verlang :
Aantal werknemers :
Aantal dae :
Datum van aanvang :
Boodskap :